Allgemeine Zeitung
Die glimlagte is breed ná APS Wanderers se oorwinning in die T20 premierliga. Agter van links staan Michau du Preez (kaptein), Niko Davin, Nyasha Nyashadzaishe, JC Balt, JJ Smit en Karl Birkenstock. Voor is Lo-han Louwrens, Bernard Scholtz, PD Blignaut, Lu-Hendro de Waal en Jan-Izak de Villiers. Foto Krieket Namibië Die glimlagte is breed ná APS Wanderers se oorwinning in die T20 premierliga. Agter van links staan Michau du Preez (kaptein), Niko Davin, Nyasha Nyashadzaishe, JC Balt, JJ Smit en Karl Birkenstock. Voor is Lo-han Louwrens, Bernard Scholtz, PD Blignaut, Lu-Hendro de Waal en Jan-Izak de Villiers. Foto Krieket Namibië
SPORT Wrap Main

Wanderers neem T20-titel by Old Boys af

December 03, 2024
In die T20-premierligafinaal van Krieket Namibië het APS Wanderers se eerste span Sondagnamiddag op sy tuisveld vir ATG WHS Old Boys met 103 lopies oorrompel.Die gasheerspan se kaptein Michau du Preez het die loot gewen en sy span eerste...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen