Wanderers neem T20-titel by Old Boys af
Krieket
WHS Old Boys het op die ou einde nie genoeg skietgoed gehad om Wanderers soos verlede jaar in die eindstryd te klop nie.
In die T20-premierligafinaal van Krieket Namibië het APS Wanderers se eerste span Sondagnamiddag op sy tuisveld vir ATG WHS Old Boys met 103 lopies oorrompel.Die gasheerspan se ka...
Wenn Sie ein aktiver Abonnent sind und der Artikel nicht angezeigt wird, Bitte melden Sie sich ab und wieder an. Kostenloser Zugriff auf Artikel ab 12:00 Uhr.
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen