Vyftigtal en paaltjies vir Erasmus red Eagles nie
Krieket
Oman het daarin geslaag om ondanks Gerhard Erasmus se vyftigtal die vereiste kolftempo buite die Eagles se bereik te stoot.
Oman se vegtende karakter het gister vrugte afgewerp toe hy die reeks van vyf internasionale T20-krieketwedstryde teen die Richelieu Eagles-toerspan met een-elk gelykop gemaak het....
Wenn Sie ein aktiver Abonnent sind und der Artikel nicht angezeigt wird, Bitte melden Sie sich ab und wieder an. Kostenloser Zugriff auf Artikel ab 12:00 Uhr.
Kommentar
Allgemeine Zeitung
Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen