Altesaam 4 018 beeste, of 29,4% van alle beeste wat in Februarie bemark is, is aan goedgekeurde uitvoerabattoirs verkoop. FOTO ELVIRA HATTINGH
Altesaam 4 018 beeste, of 29,4% van alle beeste wat in Februarie bemark is, is aan goedgekeurde uitvoerabattoirs verkoop. FOTO ELVIRA HATTINGH

Beesbemarking duik, skaap groei

Betaal mededingende pryse, sê Vleisraad
Altesaam 13 670 beeste is in Februarie bemark; dit verteenwoordig 'n inkrimping van 24,5%, op 'n jaar-tot-jaar-basis.
Elvira Hattingh
Op ’n jaar-tot-jaar-basis het die bemarking van beeste in Februarie binne alle segmente van die beesbedryf met dubbele syfers gedaal.

Dit volgens die Vleisraad van Namibië se jongste statistiek.

“Die beginpunt is om ’n bevorderlike omgewing te skep vir verbeterde beleggings binne die lewendehawesektor, wat tot groter primêre produksie sal lei,” het die Vleisraad in sy jongste verslag oor Februarie se bemarkingsyfers van lewende hawe opgemerk.

“’n Groot deel daarvan om ’n gunstige omgewing vir boere te skep, sluit in om op ’n voortdurende basis mededingende pryse aan lewendehaweprodusente te betaal,” is gesê.

Altesaam 13 670 beeste is in Februarie bemark. Dit verteenwoordig ’n inkrimping van 24,5%, op ’n jaar-tot-jaar-basis. Hiervan is 61% – die meeste speenkalwers – op die hoef na Suid-Afrika en Botswana uitgevoer.

Tog het lewende uitvoere van speenkalwers ook afgeneem teenoor verlede jaar – met soveel as 16,9% as gevolg van ’n kleiner vraag na Namibiese diere uit Suid-Afrika. Daarbenewens het verslagting by beide uitvoer- en B- en C-klas-abattoirs met onderskeidelik 26,6% en 49,3% afgeneem.

Altesaam 4 018 beeste, of 29,4% van alle beeste wat in Februarie bemark is, is aan goedgekeurde uitvoerabattoirs verkoop. Die res – 1 315 beeste of 9,6% van alle beeste wat bemark is – is aan B- en C-klas-abattoirs gelewer.



VCF PRYSVERSKILLE

Nog slegte nuus vir landbouers is dat die prys van speenkalwers suid van die veterinêre kordonheining in Februarie met 22,8% afgeneem het.

Oor die afgelope maande het Namibiese speenkalwers die wind van voor gekry, met sterk mededinging van speenkalwers uit Botswana.

Gebiede suid van die veterinêre kordonheining (VCF) het boonop ’n groter volume van vee op veilings gehad, wat die speenkalfprys verder laat daal het.

Die gemiddelde prys vir speenkalwers was sowat N$33,29 per kg in Februarie – ’n volle N$9,28 per kg minder as in Februarie 2022, toe dié prys op N$42,57 gestaan het. Noord van die VCF is N$22,56 per kg vir speenkalwers in Februarie betaal, wat steeds N$10,73 minder is as wat aan beesboere suid van die VCF betaal is.



SKAPE, BOKKE

Die skaapbedryf het ’n skerp groei in bemarking van 43,9% in Februarie gesien – hoofsaaklik te danke aan ’n sterker nasionale kudde.

Boonop het plaaslike uitvoerabattoirs ook ’n groei van 536,4% in Februarie gehad – die hoogste vlakke sedert Augustus 2019. Die hoofrede hiervoor is die goeie pryse wat vir A2-graad-karkasse betaal is – wat selfs beter as abattoirs in die Noord-Kaap was.

Altesaam 46 459 skape is in die tydperk bemark, in vergelyking met 32 268 skape wat dieselfde tyd verlede jaar bemark is.

Die goeie pryse wat deur die Noord-Kaapse abattoirs aangebied is, is steeds ’n groot trekpleister vir Namibiese skaapboere. Dienooreenkomstig is tot 98,7% van die skape na Suid-Afrika uitgevoer, terwyl heelwat kleiner hoeveelhede ook lewend na Angola en Botswana uitgevoer is.

Die bokbedryf het egter ook swakker groei in Februarie getoon en met ongeveer 11,1% afgeneem teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. Die Vleisraad sê die rede hiervoor is omdat minder bokke lewend na Suid-Afrika uitgevoer is omdat die vraag daarna in KwaZulu-Natal afgeneem het.

Daarbenewens het bemarkingsaktiwiteite in B- en C-klas-abattoirs oor dieselfde tydperk met 407,4% toegeneem – in vergelyking met 2022 se syfers.



VARKE

Die varkbedryf het ook relatief goed gevaar en matige groei van 6,5% in Februarie getoon.

In totaal is 3 679 varke bemark aan abattoirs wat die Vleisraad se goedkeuring het – dit is sowat 266 meer varke as wat in Februarie 2022 bemark is.

Die markaandeel-promosieskema vir varke word steeds toegepas en help plaaslike produsente met marktoegang en beskerming van goedkoop varkprodukte van elders.

[email protected]

Kommentar

Allgemeine Zeitung 2024-04-30

Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen

Bitte melden Sie sich an, um einen Kommentar zu hinterlassen

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 3 Leicester City | Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City English Championship: Preston North End 0 vs 3 Leicester City | Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 15° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 30° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:33, High tide: 07:25, Low Tide: 02:00, High tide: 20:21 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:31, High tide: 07:23, Low Tide: 02:00, High tide: 20:19 Walvis Bay: 19° | 30° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:31, High tide: 07:22, Low Tide: 02:00, High tide: 20:18 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 33° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 15° | 32° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 33° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 21° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.09 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.75 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389 | USD to ZAR 18.74 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76456.15 Up +1.44% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1707.28 Up +2.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13373.9 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.38/OZ DOWN -0.0148 | Copper US$ 4.54/lb DOWN -0.002 | Zinc US$ 2 870.80/T DOWN -3.13% | Brent Crude Oil US$ 86.49/BBP DOWN -0.0213 | Platinum US$ 937.04/OZ UP +2.70% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 3 Leicester City | Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City English Championship: Preston North End 0 vs 3 Leicester City | Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 15° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 30° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:33, High tide: 07:25, Low Tide: 02:00, High tide: 20:21 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:31, High tide: 07:23, Low Tide: 02:00, High tide: 20:19 Walvis Bay: 19° | 30° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:31, High tide: 07:22, Low Tide: 02:00, High tide: 20:18 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 33° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 15° | 32° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 33° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 21° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.09 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.75 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389 | USD to ZAR 18.74 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76456.15 Up +1.44% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1707.28 Up +2.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13373.9 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.38/OZ DOWN -0.0148 | Copper US$ 4.54/lb DOWN -0.002 | Zinc US$ 2 870.80/T DOWN -3.13% | Brent Crude Oil US$ 86.49/BBP DOWN -0.0213 | Platinum US$ 937.04/OZ UP +2.70%