Loading svg Please wait while we translate the article

LESERSFOTO'S TOP 9 WEEK 8

Iréne-Mari van der Walt
Anet Potgieter is as wenner van week agt se fotokompetisie aangewys. Hier is die ander nege foto’s van die toptien-inskrywings wat ontvang is.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar.

Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.

Hoe om deel te neem:

Opsie 1: Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231

WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer

Kies “lesersbydraes” op die kieslys

Kies dan “lesersfoto”

Kies die gepaste kategorie

Heg jou foto aan en stuur

Opsie 2:

E-pos jou foto na [email protected]

Kommentar

Allgemeine Zeitung 2025-05-13

Zu diesem Artikel wurden keine Kommentare hinterlassen

Bitte melden Sie sich an, um einen Kommentar zu hinterlassen