SPORT Wrap Main

Seun van Olimpiese kampioen verbeter oudste bestaande rekord

April 16, 2024
Die oudste bestaande rekord in mansatletiek het in die slag gebly.Mykolas Alekna (21) van Lithaue het die diskusgooirekord, wat al bykans 38 jaar staan, Sondag op ’n byeenkoms in Ramona, Oklahoma, verbeter.Hy het met ’n gooi van 74,35 m...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen