Allgemeine Zeitung
Mark Sternagel het Saterdag vir ekstra oefening aan die senior 125 cc-klas deelgeneem. Hy sal aanstaande maand in Kaapstad by 'n internasionale byeenkoms sy Namibiese staal toon. Foto Tielman van Lill Mark Sternagel het Saterdag vir ekstra oefening aan die senior 125 cc-klas deelgeneem. Hy sal aanstaande maand in Kaapstad by 'n internasionale byeenkoms sy Namibiese staal toon. Foto Tielman van Lill
SPORT Wrap Main

Gallina gaaf met jaagduiwels

July 16, 2024
Die vyfde ronde van die Namibiese MX-kampioenskap by die Gallina-baan noord van die hoofstad, het Saterdag opnuut ondersteuners met ‘n puik kompetisie bederf. Die 50 cc-afdeling is deur Carter Bouwer ingepalm wat al drie renne vir die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen