Rep Agrimonitor

‘Vermy lood-ammunisie, -sinkers’

November 28, 2023
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE), dr. Chris Brown, het in ’n brief ’n beroep op die toerismebedryf langs die Kavangorivier gedoen om op die uitkyk te wees vir otterkarkasse. Dit om die vlakke van lood...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen