Allgemeine Zeitung
Chané Janse van Vuuren, Sienta-Mari van Rooyen en Benjamin Mostert van die Privaatskool Moria op Outjo is in 2023 as die topdrie-beoordelaars aangewys. Bank Windhoek se bestuurder van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid en borgskappe, Audrey Mostert, verskyn saam met hulle. FOTO ARGIEF Chané Janse van Vuuren, Sienta-Mari van Rooyen en Benjamin Mostert van die Privaatskool Moria op Outjo is in 2023 as die topdrie-beoordelaars aangewys. Bank Windhoek se bestuurder van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid en borgskappe, Audrey Mostert, verskyn saam met hulle. FOTO ARGIEF
Rep Agrimonitor

Jeug leer weer om beeste te beoordeel

July 16, 2024
Die gesogte Bank Windhoek/Feedmaster Jeug- Beesbeoordelingskompetisie vind weer vanjaar plaas met leerlinge tussen graad 9 en 12 wat met hul vaardighede kan spog.Die kompetisie skop vandeesweek af op die plaas Schwartrand Noord by...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen