Allgemeine Zeitung
Mens en dier steier onder die droogte en hittegolwe. Foto FAO Namibia Mens en dier steier onder die droogte en hittegolwe. Foto FAO Namibia
Rep Agrimonitor

Hittegolwe, droogte oorheers in 2024

February 04, 2025
Die jaar 2024 was die warmste op rekord en dit was die vierde agtereenvolgende droogtejaar vir die noordwestelike dele van die land.Dit is volgens die Klimaatverslag 2024 van Namibië wat verlede week deur die Meteorologiese Diens in die...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen