Allgemeine Zeitung
Die tent was stampvol tydens die Du Preez Wild-veiling by die Outjo Wildsfees. Foto’s Francoise Steynberg Die tent was stampvol tydens die Du Preez Wild-veiling by die Outjo Wildsfees. Foto’s Francoise Steynberg
Rep Agrimonitor

Droogte demp nie Du Preez Wild-veiling

August 27, 2024
Die Du Preez Wild-veiling op die Outjo Wildsfees het Saterdag alle verwagtinge oortref en uitstekende pryse behaal, ondanks die impak van die droogte.Knap voor 11:00 toe die aanlyn en katalogusveiling moes afskop, was die tent nog nie gevul...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen