Rep Agrimonitor

Alternatief tot chemiese kunsmis ondersoek

November 14, 2023
Terwyl vermikompos ’n ekonomies lewensvatbare, veilige en omgewingsvolhoubare alternatief tot chemiese kunsmis in landbouproduksie blyk te wees, staan die bedryf in Namibië nog in sy kinderskoene. Dit aldus drie navorsers wat vroeër...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen