Allgemeine Zeitung
Rickert Jacobs, die nuwe uitvoerende hoof van Walvisbaai Gimnasium. FOTO VERSKAF Rickert Jacobs, die nuwe uitvoerende hoof van Walvisbaai Gimnasium. FOTO VERSKAF
My Zone

Nuwe uitvoerende hoof vir Walvisbaai Gimnasium

January 23, 2025
Dis ’n nuwe begin to die 2025-skooljaar vir Walvisbaai Gimnasium met die aanstelling van Rickert Jacobs as die nuwe uitvoerende hoof van dié Curro-kusskool. Jacobs, met ervaring in ’n leierskapsposisie by Curro Kathu in Suid-Afrika se...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen