My Zone

Dis ’n briljante hondelewe vir Benita

March 28, 2024
Vir die 24-jarige Benita Henrico van Pretoria was daar nog nooit enige ander beroep as om met honde te werk nie. Benita is ná skool opgelei as K9-hanteerder deur die Genesis K9 Groep in Pretoria. Hierdie kwalifikasie word wêreldwyd erken...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen