My Zone

Deur die lens van Steven de Beer

February 01, 2024
Steven de Beer (18) het sy skoolloopbaan die afgelope drie jaar aanlyn gevolg en voltooi. Dit het hom die geleentheid gegee en die weg gebaan om sy passie vir fotografie te ontwikkel.Van kleins af het Steven nog altyd in kuns en teken...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen