COM ERO Focus

Interhoër 2023

November 17, 2023
Wolf wolf hoelaat is dit? NAARTJIE TYD!Van die 13de tot 15de Augustus 2023 was die wintersport interhoër teen Pro-ed Akademie gehou. Vier netbalspanne was ingeskryf. Die O/13 A het verloor 1:31, die O/15 B het ook ongelukkig verloor 8:12....
Klicken Sie hier, um weiterzulesen